
Against this backdrop it discusses the work done at the Itsoseng Community Clinic in Mamelodi, a psychology service outlet. This article focuses on the mental health care landscape in South Africa at present within the context of the South African constitution as well as the Mental Health Care Act and the Millennium Development Goals for Africa. Die doeltreffendheid van hierdie behandelingsmetodes word tans ondersoek deur 'n deurlopende waglys-studie uit kommer oor die baie kinders wat op die waglys sit vir tot 8 maande. Met verloop van tyd het die kliniekpersoneel bevind dat verskeie groepwerkmetodes, wat nie-verbale behandelings betrek, effektief is. Die kliniek neem 'n sistemiese benadering tot dienslewering aan wat dikwels versorgers sowel as kinders in behandelingsplanne insluit. Alternatiewe benaderings tot werk gedoen met kwesbare kinders word in die besonder aangebied en oor gereflekteer in terme van om moontlikhede uit te wys om die tekort aan hulpbronne aan te spreek vir voldoende en effektiewe geestesgesondheidsorg in die huidige Suid-Afrikaanse gesondheidsorg konteks. Teen hierdie agtergrond bespreek dit die werk wat gedoen word by die Itsoseng Gemeenskapskliniek in Mamelodi, 'n siel-kunde dienspunt.


Hierdie artikel fokus op die huidige geestelike gesondheidsorglandskap in Suid-Afrika binne die konteks van die Suid-Afrikaanse Grondwet, sowel as die Wet op Geestesgesondheidsorg en die Millennium Ontwikkelings-doelwitte vir Afrika. Geestesgesondheidsorg in Mamelodi: Benadeelde Geografiese Posisionering in 'n Suid-Afrikaanse TownshipĬlin Psych, PhD Senior Lecturer, University of Pretoria Mental health care in Mamelodi: Disadvantaged geographical positioning in a South African township
